Please enter at least 3 characters of a suburb or location.:
Quick search
Keyword
Ref #
Please enter the reference number of the listing you are looking for.
Bloemfonteinse agent vereer
Wednesday, 16 June 2010
Bloemfonteinse agent vereer
Jannette Janse van Vuuren van ERA Bloemfontein is pas aangewys as een van die eiendomsgroep se top verkoopsagente van die jaar. Sy het die tweede plek behaal in die kategorie vir top nasionale verkoopsgenote vir eenhede verkoop by die onlangse ERA Suid-Afrika nasionale toekenningseremonie en is deur die groep se uitvoerende hoof, Gerhard Kotzé, geluk gewens.