|
Top toekenning vir Upington-agente
Wednesday, 16 June 2010
Top toekenning vir Upington-agente
Agente van die ERA-eiendomskantoor op Upington het verskeie toekennings by ERA Suid-Afrika se onlangse nasionale toekenningseremonie verower. Die agentskap se hoofagent, Dirk Myburgh (foto erawinuton) is as die top makelaar vir verkope aangewys en het ook die top toekenning vir kommissie vir landbouverkope sowel as die nasionale prys vir die top kantoor vir landbouverkope ingepalm. Boonop is ERA Upington-agente Kobie Myburgh, links, en Sirena Viljoen (foto erawinuton2) aangewys as die top nasionale verkoopspan. Die toekennings is deur ERA Suid-Afrika se uitvoerende hoof, Gerhard Kotzé, oorhandig.
|
|
|
South Africa |
Eastern Cape |
Free State |
Garden Route |
Gauteng |
Kwazulu Natal |
Limpopo |
Mpumalanga |
North West |
Northern Cape |
Western Cape
Terms & Conditions in respect of Copyright, Trademarks & Restrictions
© ERA South Africa (Pty) Ltd. All rights reserved.
|