Please enter at least 3 characters of a suburb or location.:
Quick search
Keyword
Ref #
Please enter the reference number of the listing you are looking for.
Pretoriase agent vereer
Wednesday, 16 June 2010
Pretoriase agent vereer
Linda Rust van ERA Pretoria-Oos is pas aangewys as een van die eiendomsgroep se top agente van die afgelope jaar. Sy het die tweede plek behaal in die kategorie top nasionale verkoopsgenoot vir kommissie verdien by die onlangse ERA Suid-Afrika nasionale toekenningseremonie en is deur die groep se uitvoerende hoof, Gerhard Kotzé, geluk gewens.