ERA Real Estate

Home | Group | Services | Advice | Training | News | Contact us | On show | Sitemap | Search

ERA Real Estate
ERA Real Estate ERA Real Estate
ERA Quick search ERA
ERA Keyword ERA
ERA Ref # ERA
Property Type:
Price: to
Area:

advanced search Property Search

ERA Real Estate ERA Real Estate
ERA Real Estate
E-Mail:
Password:

Register |
ERA Real Estate Agriculture Game Farms ERA Real Estate Offices ERA Real Estate International Offices ERA Real Estate International Properties ERA Real Estate Follow Us On
ERA Real Estate
Facebook Twitter YouTube
Property frame

Top toekenning vir Belville-agentskap

Wednesday, 16 June 2010
Top toekenning vir Belville-agentskap


Die ERA JC Properties-agentskap in Bellville het talle top toekennings by die onlangse ERA Suid-Afrika nasionale toekenningseremonie ingepalm.



Die agentskap se mede-hoofagent Casper Hattingh is aangewys as die top nasionale verkoopsgenoot in die kategorieë vir eenhede verkoop sowel as kommissie verdien nadat hy vroeër die toekenning vir die top verkoopsagent in die Kaapse streek verower het.



Boonop was die kantoor aangewys as die top franchise in die Kaapse streek, wat daartoe bygedra het dat dit die top toekenning verower het in die kategorie kommissie landwyd verdien. Dié toekennings is aan mede-hoofagent Jaco Venter deur ERA Suid-Afrika se uitvoerende hoof, Gerhard Kotzé, oorhandig. Kotzé het gesę die groep is baie trots op ERA-verkoopsgenote en hoofagente wie se prestasies op die bedryf se hoogste vlak gereken kan word.



“Toppresteerders verdien dit om vir hul innovering, professionalisme en verkoopsvermoë vereer te word – en dit is veral vanpas as ‘n mens verlede jaar se uitdagende ekonomiese klimaat in ag neem. Ons wens al die wenners geluk met hul indrukwekkende en uitstaande prestasies.”



Back to News Headlines
Property frame
Property frame
Property frame
Property frame
Property frame
ERA Real Estate ERA Real Estate

South Africa | Eastern Cape | Free State | Garden Route | Gauteng | Kwazulu Natal | Limpopo | Mpumalanga |
North West | Northern Cape | Western Cape

Terms & Conditions in respect of Copyright, Trademarks & Restrictions

© ERA South Africa (Pty) Ltd. All rights reserved.